Bybele Beginsels
Studie 5: Die Koninkryk Van God
Die Koninkryk Gedefinieer | Die Koninkryk Bestaan Nie Nou Al Nie | Die Koninkryk Van God In Die Verlede | Die Koninkryk Van God In Die Toekoms | Die Millennium | Inset (Die Koninkryk Is 'N Letterlike Werklikheid., Opsomming Van Die Geskiedenis Van Israel) | Vrae

Studie 5: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Watter van die volgende is die tyd vir die vestiging van God se Koninkryk ?
    dit was nog altyd gevestig
    met Jesus se wederkoms
    met Pinkster 50 dae na Jesus se hemelvaart
    in die harte van gelowiges wanneer hulle bekeer word.

  2. Het die Koninkryk van God in die verlede bestaan? Indien wel, in watter vorm?

  3. Wanneer het die Koninkryk in vraag 2 geëindig?

  4. Wat is die Millennium?
    genade wat in ons harte heers
    'n 1000 jarige ryk van gelowiges in die hemel
    die eerste 1000 jaar na die skepping
    die eerste 1000 jaar van God se toekomstige Koninkryk op aarde.

  5. Hoe sal die Koninkryk daarna uitsien?

  6. Wat sal die huidige gelowiges in die millennium doen?
    regeer oor die sterflikes
    heers in die hemel
    ons weet nie
    op 'n ander planeet gaan leef.

  7. Was die Evangelie boodskap oor die Koninkryk van God :
    net in die Nuwe Testament verkondig
    net deur Jesus en die apostels verkondig
    net in die Ou Testament verkondig
    in beide die Ou- en Nuwe Testamente verkondig?


  Back
Home
Next