Bybele Beginsels
Studie 4: God En Die Dood
Die Menslike Natuur | Die Siel | Die Gees Van Die Mens | Dood Is Onbewustheid | Die Opstanding | Die Oordeel | Die Plek Van Beloning: Hemel Of Aarde? | Verantwoordelikheid Teenoor God | Hel | Inset (Die Vagevuur, Spoke En Reïnkarnasie, Met Watter Natuur Sal Ons Opgewek Word?, Die Wegraping) | Vrae

Studie 4: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Wat gebeur na die dood?
    Die siel gaan na die hemel toe
    Ons is bewusteloos
    Die siel word iewers gehuisves tot en met die oordeel
    Bose siele gaan na die hel en goeie siele gaan na die hemel

  2. Wat is die siel?
    'n Onsterflike deel van ons bestaan
    'n Woord wat beteken ‘liggaam’, ‘persoon’, ‘wese’
    Presies dieselfde as gees
    Iets wat na die hemel of hel gaan na die dood

  3. Wat is die gees van die mens?

  4. Beskryf kortliks die natuur van die mens.

  5. Haal twee Bybel verse aan wat bewys dat die dood 'n toestand van onbewustheid is.

  6. Wat weet U van die oordeelstoel van Christus?

  7. Wie sal opgewek en geoordeel word?

  8. Wat is die hel?

  9. Wat is Gehenna?


  Back
Home
Next