Bybele Beginsels
Studie 1: God
God Se Bestaan | God Se Persoonlikheid | God Se Naam En Karakter | Die Engele | Inset ("God Is Gees" (Johannes 4:24), Die Gebruik Van God Se Naam., God Manifestasie.) | Vrae

Studie 1: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Wat sal die meeste help om ons geloof in God te ontwikkel?
    Deur kerk toe te gaan
    Biddende Bybelstudie
    Om met Christene te praat
    Deur na die natuur te kyk.

  2. Watter van die volgende is die mees korrekte definisie van God ?
    Net 'n idee in ons gedagte
    'n Gees in die atmosfeer
    Daar is nie 'n God nie
    'n Regte,materieële persoon.

  3. Is God
    'n Eenheid
    'n Drie-eenheid
    Baie gode in een
    Onmoontlik om op enige manier te definieer?

  4. Wat beteken God se Naam "Yahweh Elohim"??
    Hy wat sal wees
    Hy wat openbaar sal wees in 'n groep magtiges
    'n Magtige een
    Krag.

  5. Wat beteken die woord "Engel"?
    Soos 'n mens
    Met vlerke bedek
    Boodskapper
    Assistant.

  6. Kan Engele sondig?
    Ja
    Nee

  7. Wat oortuig U die meeste dat daar 'n God is?


  Back
Home
Next