Bybele
Beginsels
Studie 2: Die Gees Van God.
Die Gees Van God : Definisie
|
Inspirasie
|
Gawes Van Die Heilige Gees
|
Die Onttrekking Van Die Gawes Van Die Heilige Gees.
|
Die Bybel Die Enigste Gesag.
| Inset (
Is Die Heilige Gees 'N Persoon?
,
Die Beginsel Van Verpersoonliking.
,
Calvinisme
,
"Julle Sal Die Gawe Van Die Heilige Gees Ontvang" (Handelinge 2:38).
,
Vir Die Wat Geglo Het, Sal Hierdie Tekens Volg (Markus 16:17).
) |
Vrae
Studie 2: Vrae
Naam:
e-pos
(nodig hê)
:
Watter van die volgende dra die betekenis van die woord "Gees"?
Krag
Heilig
Asem
Stof
Wat is die Heilige Gees?
'n Persoon
Krag
God se krag
Deel van 'n drie-enigheid.
Hoe is die Bybel geskryf?
Mense het hulle eie idees neergeskryf
Mense het geskryf wat hulle gedink het God bedoel
Deur mense wat onder God se inspirasie was
Gedeeltes was geïnspireerd, ander nie.
Watter van die volgende is redes waarom die gawes van die Heilige Gees gegee is?
Om die verkondiging van die Evangelie te bekragtig
Om die vroeë kerk te ontwikkel
Om mense te dwing om geregtig te wees
Om die apostels van persoonlike probleme te weerhou.
Waar kan ons van God se waarheid leer?
Gedeeltelik uit die Bybel en gedeeltelik uit ons eie denke
Van die Heilige Gees wat direk vir ons dit leer sonder om die Bybel te lees
Van die Bybel alleenlik
Van dominees of pastore.
Noem sommige van die gawes van die Heilige Gees wat in die eerte eeu in besit was.
Wanneer was die gawes onttrek?
Is dit moontlik om die gawes nou te besit?