Bybele Beginsels
Studie 11: 'n Lewe in Christus
Inleiding | Heiligheid | Die gebruik van geweld | Die politiek | Wêreldse plesier | Bybelstudie | Gebed | Verkondiging | Kerklewe | Die breek van brood - Nagmaal. | Die Huwelik | Gemeenskap | Vrae

Studie 11: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Watter soort veranderinge moet plaasvind in iemand se lewe wanneer hy of sy gedoop word?

  2. Wat beteken "heiligheid" ?
    Om geen kontak met ongelowiges te hê nie
    Om afgesonder te wees van sonde en vir God te probeer behaag
    Om kerk toe te gaan
    Om goed aan ander te doen.

  3. Watter soort beroepe pas nie by 'n ware Christen nie ?

  4. Wat beteken die woorde "heilige" en "ekklesia" ?

  5. Watter van die volgende stellings is waar aangaande die nagmaal?
    Ons moet dit ongeveer een keer per week doen
    Ons moet dit een keer per jaar met Paasfees doen
    Die brood en wyn verander in die letterlike liggaam en bloed van Jesus
    Die brood en wyn verteenwoordig die liggaam en bloed van Jesus.

  6. Watter van die volgende stellings oor die huwelik is waar ?
    Ons moet net met ware gelowiges trou
    Egskeiding word toegelaat vir gelowiges
    'n Getroude gelowige wie se maat 'n ongelowige is, moet by hulle probeer bly
    In die huwelik verteenwoordig die man vir Christus en die vrou die gelowiges.

  7. Moet vrouens in die ekklesia onderrig gee ?
    Ja
    Nee

  8. As jy gedoop is nadat jy die waarheid ken, sal jy nog gemeenskap hê met kerke wat nie die volle waarheid leer nie ?
    Ja
    Nee


  Back
Home
Next