Bybele Beginsels
Study 9: Die Oorwinning Van Jesus
Die Oorwinning Van Jesus | Die Bloed Van Jesus | 'N Offerande Vir Ons En Homself | Jesus As Ons Verteenwoordiger | Jesus En Die Wet Van Moses | Die Sabbat | Inset (Die Kruis, Was Jesus Op Die 25ste Desember Gebore?) | Vrae

Studie 9: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Hoekom was die dood van Jesus, eerder as die van enige ander man, vereis vir ons redding ?

  2. Hoekom was die diere offers in die Wet van Moses nie voldoende om sondes weg te neem nie ?

  3. Was Jesus ons verteenwoordiger of plaasvervanger met sy dood ?

  4. Watter van die volgende stellings is waar –
    Christus het in ons plek gesterf
    Christus het ons verteenwoordig, God kan ons dus vergeef om sy ontwil
    Christus was soos ons maar het ons nie verteenwoordig nie
    Christus se dood beteken dat God nie meer enige mens skuldig sal hou vir sy sonde nie.

  5. Het Jesus gebaat by sy eie dood ?
    Ja
    Nee

  6. Toe Jesus aan die kruis gesterf het, het hy . . .
    Die kleiner gebooie in die Wet beeïndig, maar nie die 10 gebooie nie
    Die Wet van Moses beeïndig maar nie die Joodse feeste nie
    Die Wet van Moses (insluitende die 10 gebooie) beëindig
    Geen effek op die posisie van die Wet van Moses gehad nie.

  7. Moet ons die Sabbat nou hou ?
    Ja
    Nee

  8. Gee redes vir U antwoord op vraag 7.