Bybele Beginsels
Studie 7: Die Oorsprong Van Jesus
Ou Testamentiese Profesieë Oor Jesus | Die Maagdelike Geboorte | Christus Se Posisie In God Se Plan | "In Die Begin Was Die Woord" (Johannes 1:1-3) | Inset (Die Historiese Jesus, "Ek Het Uit Die Hemel Neergedaal", Het Jesus Die Aarde Geskape?, "Voordat Abraham Was, Is Ek.", Melgisedek) | Vrae

Studie 7: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Noem 2 Ou Testament profesieë aangaande Jesus.

  2. Het Jesus fisies bestaan voor sy geboorte?
    Ja
    Nee

  3. In watter opsig kan dit gesê word dat Jesus voor sy geboorte 'bestaan' het ?
    As 'n engel
    As deel van 'n drie-eenheid
    As 'n gees
    In die denke en voorneme van God.

  4. Watter van die volgende stellings oor Maria is waar ?
    Sy was 'n perfekte, sondelose vrou
    Sy was 'n gewone vrou
    Sy was deur die Heilige Gees bevrug met die kind Jesus
    Sy dra nou ons gebede aan Jesus op.

  5. Het Jesus die aarde geskape?
    Ja
    Nee

  6. Hoe verstaan U Johannes 1:1-3 "In die begin was die woord"? Wat beteken dit nie?

  7. Hoekom dink U is dit belangrik om seker te wees of Jesus fisies voor sy geboorte bestaan het al dan nie?


  Back
Home
Next